top of page

The Gospel

what is the Good news?

The word Gospel in the original language means Good News. It is the message of redemption and reconciliation through Jesus Christ. 

Find out how you can be saved and download some resources to look through if you want to know more.

Watch this video
The Gospel in English

People seek many different paths to heaven. Some think, “I am doing my best… surely God will let me into heaven.” Others look to various religious means: the Ten Commandments, church membership, baptism, confirmation, doing good things, etc. But how can any of these aspects of religion really ensure that one goes to heaven?

 

 In 1 John 5:13, the writer declares that “These things have I written unto you that believe on the name of the Son of God; that ye may know that ye have eternal life and that ye may believe on the name of the Son of God.”

 

The Bible explains that “He that believeth on the Son hath everlasting life: and he that believeth not the Son shall not see life, but the wrath of God abideth on him ” (John 3:36). Paul preached both to Jews and Gentiles “repentance toward God, and faith toward our Lord Jesus Christ” (Acts 20:21).

How then may a person seek the Lord?

 

 1. Acknowledge that you are a sinner who needs to be saved. “For all have sinned, and come short of the glory of God” (Romans 3:23). No one is able to save themselves; “For by grace are ye saved through faith; and that not of yourselves: it is the gift of God: Not of works, lest any man should boast.” (Ephesians 2:8-9)

 

2. Believe that God has provided for your salvation through Jesus Christ. “For God so loved the world, that he gave his only begotten Son, that whosoever believeth in him should not perish, but have everlasting life” (John 3:16).

 

3. Repent of (turn from) your sin and call upon God. “The Lord… is not willing that any should perish, but that all should come to repentance.” (2 Peter 3:9). Ask God for salvation now! “If thou shalt confess with thy mouth the Lord Jesus, and shalt believe in thine heart that God hath raised him

Die Evangelie in Afrikaans

Mense soek verskeie maniere om in die hemel te kom. Sommige dink: “Ek doen my beste… God sal my sekerlik toelaat in die Hemel.” Ander kyk na verskillende gelowe of godsdienstige maniere: die Tien gebooie, kerk lidmaatskap, die doop, aanneming in die kerk, goeie werke ens. Maar hoe kan enige van hierdie godsdienstige handelinge verseker dat ons hemel toe gaan?

 

In 1 Johannes 5:13 sê die skrywer: Dit het ek geskrywe aan julle wat glo in die Naam van die Seun van God, sodat julle kan weet dat julle die ewige lewe het en kan glo in die Naam van die Seun van God.”

 

Die Bybel verduidelik dat, “Hy wat in die Seun glo, het die ewige lewe; maar hy wat die Seun ongehoorsaam is, sal die lewe nie sien nie, maar die toorn van God bly op hom” (Johannes 3:36). Paulus het beide vir Jode en heidene gepreek en gesê “bekering tot God en die Geloof in onse Here Jesus Christus” ( Handelinge 20:21).

 

Hoe vind ‘n persoon dan die Here?

 

1. Erken dat jy ‘n sondaar is wat nodig het om gered te word. “Want almal het gesondig en dit ontbreek hulle aan die heerlikheid van God” (Romeine 3:23). Niemand kan hulself red nie; “Want uit genade is julle gered, deur die Geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van God; nie uit werke nie, sodat niemand mag roem nie” (Effesiërs 2:8-9).

 

2. Glo dat God voorsiening gemaak het vir jou verlossing deur Jesus Christus. “Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê (Johannes 3:16).

 

3. Bekeer (en draai weg) van jou sonde en roep uit na God. “Hy is lankmoedig oor ons en wil nie hê dat sommige moet vergaan nie, maar dat almal tot bekering moet kom” (2 Petrus 3:9). Vra God nou om jou te red! “As jy met jou mond die Here Jesus bely en met jou hart glo dat God Hom uit die dode opgewek het, sal jy gered word” (Romeine 10:9).

bottom of page